Arrow pointing right

Ons is Suid-Afrika se voorste skuldbestuurskenner

Dit word beter.
En dit begin hier

Sluit aan by miljoene Suid-Afrikaners wat ons vertrou om hul skuld vir goed te klop.

Bel my terug

Regte resultate. Regte mense. Regte stories van hoe dit beter word.

Renecia

“Ek spaar nou elke maand en ek het ekstra kontant. Ek sal nie weer dieselfde foute maak nie. Ek het hoop vir die toekoms.”

Renecia | Johannesburg

★★★★★
Luister na Renecia se verhaal
Willem

“Die konsultant het elke tree van die pad saam met my geloop, selfs nadat my skuld afbetaal is. Ek kan nie DebtBusters genoeg aanbeveel nie.”

Willem | Stilbaai

★★★★★
Luister na Willem se verhaal
Erica

“DebtBusters het my maandelikse paaiement met meer as die helfte gesny. Ek vertel nou al my vriende en familie van hulle. Die lewe is weer opwindend.”

Erica | Kaapstad

★★★★★
Luister na Erica se verhaal

Só kan ons jou help om beheer oor jou skuld en jou toekoms te kry:

Finansiële assessering

Ons evalueer jou geldsake saam met jou.

Begroting

Ons help jou om 'n realistiese begroting op te stel.

Spaar­berekeninge

Ons werk vir jou een enkele maandelikse skuldpaaiement uit sodat jy ekstra kontant vir jou lewenskoste het.

Onderhande­linge met skuld­verskaffers

Ons onderhandel laer rentekoerse met jou skuldverskaffers.

Regs­beskerming

Ons beskerm jou bates deur die hele proses.

Deurlopende steun

Ons ondersteun jou elke tree van die pad.

Vryheid van skuld

Klop jou skuld vir goed in 60 maande of minder.

Nóg vrae? Hier is moontlik van die antwoorde waarna jy soek

Hoe lank neem dit?

Ons kan jou sê sodra ons 'n oorsig van jou omstandighede kry ...

View article

Word ek teen regsoptrede beskerm?

Ja, jy het regte as jy onder skuldberading is ...

View article

Kan ek steeds eiendom huur as ek skuldberading kry?

Die kort antwoord is ja, jy kan ...

View article

Tel my verbandterugbetalings as skuld?

Ja, dit tel as skuld ...

View article

Kwalifiseer ek vir skuldberading?

Ja, indien jou skuldlas te groot is ...

View article

Kry ek beskerming teen verskyning in die hof?

In die meeste gevalle, ja ...

View article

As bedryfskundiges word ons in toppublikasies en op radio en televisie aangehaal.

Suid-Afrika se betroubaarste manier om skuld vir goed te klop.

4.5/5 stars

4.5/5 op Google
Meer as 10,000 resensies

9x Debt Review Award Winner
Happy person

Meer as 1 miljoen
Suid-Afrikaners gehelp

Crowd

Meer as 500
gekwalifiseerde konsultante