Our experts in the media

Beeld | Neem so beheer van jou finansies

Met die ontwrigting van die pandemie tot 'n mate agter die rug en 'n terugkeer na its soos "normaal" in die jaar wat voorlê, is dit 'n goeie tyd om bestekopname van jou finansies te doen. Benay Sager, hoof van DebtBus- ters, Suid-Afrika se voorste en grootste skuldberader, sê die meeste mense se finansies is die afgelope 20 maande geraak.

Lees die volledige artikel in Beeld

Originally featured by:

Beeld | Neem so beheer van jou finansies

Share on…