Our experts in the media

Beeld | Skuld vat ál groter hap uit dié salarisse

As jy 62c van elke R1 salaris wat ná aftrekkings in jou bankrekening land moet gebruik om skuld af te betaal, is jy op dun ys. Die gemiddelde skuldvlak van mense wat om skuldberading aansoek doen, is 62% van hul netto inkomste, dus baie na aan tweederdes.

Lees die volle artikel in Beeld

Originally featured by:

Beeld | Skuld vat ál groter hap uit dié salarisse

Share on…