DebtBusters logo
DebtBusters green overlay
086 999 0606 Login Call me

Our experts in the media

Huisgenoot | Waarom Jy Geldskieters Moet Vermy

Ons gaan deur bitter swaar tye. Baie Suid-Afrikaners is werkloos, die ekonomie is geknou deur die pandemie, en die prys van basiese lewensmiddle styg kwaai. Vir talle desperate mense wat nie hul rekeninge kan betaal nie, lyk geldskieters, ook bekend as loan sharks, na'n maklike uitweg. Maar pasop - jy kan groot moeilikheid kry. Hier is vyf redes hoekom jy informele geldskieters moet vermy.

Die wet vereis dat formele krediteurs by die Nasionale Kredietreguleerder(NKR) geregistreer moet wees en dat hul registrasiesertifikaat duidelik vertoon moet word. Die sertifikaat moet die uitlener se registrasienommer hĂȘ. Jy kan ook 'nuitlener se registrasie op die NKR se webtuiste nagaan.

Lees die volledige artikel in Huisgenoot

Originally featured by:

Laurel

DebtBusters experts are regularly quoted by...

Laurel
Laurel
Laurel
Laurel
Laurel
Laurel
Explore latest coverage
Contact Us

5th Floor, 11 Adderley Street,Cape Town, 8001
[email protected]

Operating Hours:

Mon-Thu: 07:00 - 21:00
Fri: 07:00 - 18:00
Sat: 09:00 - 12:30

Call our experts now on 0861 365 910Registered debt counsellor NCRDC2484A member of the National Debt Counsellors Association