Volgens DebtBusters, 'n skuldberadingsfirma, het die aanlyn navrae oor skuldhulp in 2024 met 9% toegeneem. Die spaarvlakke bly negatief en die huishoudelike skuldvlakke is hoog.
14 May 2025 Volgens DebtBusters, 'n skuldberadingsfirma, het die aanlyn navrae oor skuldhulp in 2024 met 9% toegeneem. Die spaarvlakke bly negatief en die huishoudelike skuldvlakke is hoog.
