Our experts in the media

Maroela Media | Ouer, ryker SA’ners veral diep in die skuld

Suid-Afrikaners ouer as 45 jaar en met ʼn inkomste van meer as R35 000 is veral geneig om ʼn groot gedeelte van hul besteebare inkomste maandeliks te gebruik om hul skuld te delg. Só wys ʼn opname deur DebtBusters wat in Mei en Junie onder 26 000 verbruikers gedoen is.

Lees die volledige artikel.

Originally featured by:

Maroela Media | Ouer, ryker SA’ners veral diep in die skuld

Share on…