Jean-Pierre Lombard, finansiële konsultant by DebtBusters, gesels oor hulle jongste Stresindeks, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor goeie en slegte skuld.
24 July 2025 Jean-Pierre Lombard, finansiële konsultant by DebtBusters, gesels oor hulle jongste Stresindeks, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor goeie en slegte skuld.
