Heel verstaanbaar leen baie mense die grootste bedrag wat hulle op daardie tydstip vir ’n huis of motor kan bekostig, maar dit beteken as die rentekoers styg, het hulle “min beweegruimte”, sê Benay Sager, Hoof van DebtBusters.
9 November 2022 Heel verstaanbaar leen baie mense die grootste bedrag wat hulle op daardie tydstip vir ’n huis of motor kan bekostig, maar dit beteken as die rentekoers styg, het hulle “min beweegruimte”, sê Benay Sager, Hoof van DebtBusters.
