Amelia de Milander van DebtBusters praat oor skuldberading-navrae wat in die 1ste kwartaal van 2022 met 32% vermeerder het in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Hierdie is volgens die DebtBusters Skuldindeks wat pas verskyn het. Luister hieronder na die volledige insetsel.


![RSG | DebtBusters Debt Index [Afrikaans]](/uploads/79735766-8c2b-4575-8023-5b0af65eaecc.png)
