Our experts in the media

SakeBeeld | Skuldberading: Navrae skiet op met 46%

Navrae oor skuldberading het in die vierde kwartaal van 2023 met 46% opgeskiet, toon DebtBusters se skuldindeks. Dit sit tendense van die laaste jare voort, soos dat die hoër rentekoers mense al hoe dieper in die skuld laat beland en dat die druk op meer gegoede verbruikers toeneem.

Lees die volle artikel.

Originally featured by:

SakeBeeld | Skuldberading: Navrae skiet op met 46%

Share on…