Meer as een uit drie Suid-Afrikaners (39%) bestee die helfte of méér van hul inkomste net om skuld af te betaal. 'n Oorweldigende meer derheid Suid-Afrikaners - 72% - bestee 30% of meer aan skuld.
19 July 2022 Meer as een uit drie Suid-Afrikaners (39%) bestee die helfte of méér van hul inkomste net om skuld af te betaal. 'n Oorweldigende meer derheid Suid-Afrikaners - 72% - bestee 30% of meer aan skuld.
